Noudat ons alles van die hartjie ken, kom ons kyk of ons die hartjie kan vind tussen klomp ander vorms.
Kry die werkkaart hier: Soek Hartjie
Noudat ons alles van die hartjie ken, kom ons kyk of ons die hartjie kan vind tussen klomp ander vorms.
Kry die werkkaart hier: Soek Hartjie
Kom ons ontdek vorms - Hartjie!
Hierdie prettige werkkaart maak dit lekker om te leer van hierdie vorm.
Kry dit hier: Ontdek Hartjie
Kom ons kyk of jy nou weet hoe lyk die driehoek.... Soek die Driehoek in hierdie prettige werkkaart!
Laai dit hier af: Soek die Driehoek