Showing posts with label Syfers. Show all posts
Showing posts with label Syfers. Show all posts

Monday, July 28, 2025

Thursday, November 14, 2024

Soek: 3

 

Ken ons die syfer "3" goed genoeg? Kom ons kyk!

Met hierdie prettige werkkaart, moet ons die syfer soek tussen klomp ander. 

Kry dit hier: Soek 3

Oefen: 3


 Noudat ons weet hoe om die syfer "3" te skryf, kom ons oefen dit!!

Kry die werkkaart hier: Oefen 3

Wednesday, November 13, 2024

Leer skryf: 3

 


Noudat ons geleer het van die syfer 3, kom ons leer hoe om die syfer te skryf.

Kry die werkkaart hier: Leer Skryf 3

Ontdek die syfer: 3

 

Met hierdie prettige werkkaart ontdek ons die syfer 3!!

Kry dit hier: Ontdek 3