Showing posts with label Soek. Show all posts
Showing posts with label Soek. Show all posts

Thursday, November 14, 2024

Soek: 3

 

Ken ons die syfer "3" goed genoeg? Kom ons kyk!

Met hierdie prettige werkkaart, moet ons die syfer soek tussen klomp ander. 

Kry dit hier: Soek 3

Wednesday, November 13, 2024

Soek: Hartjie

 


Noudat ons alles van die hartjie ken, kom ons kyk of ons die hartjie kan vind tussen klomp ander vorms.

Kry die werkkaart hier: Soek Hartjie

Friday, August 9, 2024

Soek die Driehoek!!

 


Kom ons kyk of jy nou weet hoe lyk die driehoek.... Soek die Driehoek in hierdie prettige werkkaart!

Laai dit hier af: Soek die Driehoek

Thursday, July 25, 2024

Sunday, June 30, 2024

Sunday, June 23, 2024

Soek die letter: "b"

 


Hoe goed ken jy jou letters? Soek die 'b'!!

Laai die werkkaart hier af: Soek "b"

Sunday, June 9, 2024

Soek die Letter: "a"

 


Hoe goed ken jy jou letters? Soek die 'a'!!

Laai die werkkaart hier af: Soek "a"