Showing posts with label Afrikaans. Show all posts
Showing posts with label Afrikaans. Show all posts

Thursday, October 30, 2025

Ontdek woorde: BYL

 


Ontdek die woord: BYL met hierdie prettige werkkaart.

Kry dit hier: BYL


Thursday, August 14, 2025

Ontdek Somme - 2

 



Ontdek die wonderlike wereld van somme!

Hier is 'n lekker werkkaart: Ontdek somme

Monday, July 28, 2025

Wednesday, July 23, 2025

Tuesday, July 22, 2025

Ontdek woorde: BUK

 



Ontdek die woord: BUK met hierdie maklike werkkaart.

Kry dit hier: BUK











Monday, November 25, 2024

Ontdek woorde: BEL

 


Ontdek die woord: BEL met hierdie maklike werkkaart.

Kry dit hier: BEL


Ontdek Afrikaans: Die kat sit op die mat

 


Ontdek allerande fassette van Afrikaans met hierdie lekker pakket!

Kry dit hier:  Kat op die Mat


Thursday, November 14, 2024

Soek: 3

 

Ken ons die syfer "3" goed genoeg? Kom ons kyk!

Met hierdie prettige werkkaart, moet ons die syfer soek tussen klomp ander. 

Kry dit hier: Soek 3

Oefen: 3


 Noudat ons weet hoe om die syfer "3" te skryf, kom ons oefen dit!!

Kry die werkkaart hier: Oefen 3

Wednesday, November 13, 2024

Leer skryf: 3

 


Noudat ons geleer het van die syfer 3, kom ons leer hoe om die syfer te skryf.

Kry die werkkaart hier: Leer Skryf 3

Ontdek die syfer: 3

 

Met hierdie prettige werkkaart ontdek ons die syfer 3!!

Kry dit hier: Ontdek 3

Soek: Hartjie

 


Noudat ons alles van die hartjie ken, kom ons kyk of ons die hartjie kan vind tussen klomp ander vorms.

Kry die werkkaart hier: Soek Hartjie

Thursday, November 7, 2024

Oefen: Hartjie



Met hierdie werkkaart oefen ons om die hartjie te kan skryf, want die beste manier om iets nuuts te leer, is om dit oor en oor te oefen. 

Kry dit hier: Oefen - Hartjie

Leer skryf: Hartjie


Met hierdie werkkaart oefen ons hoe om 'n hartjie te teken.

Kry dit hier: Leer skryf: Hartjie 



Ontdek vorms: Hartjie

 


Kom ons ontdek vorms - Hartjie!

Hierdie prettige werkkaart maak dit lekker om te leer van hierdie vorm.

Kry dit hier: Ontdek Hartjie

Tema: Alles oor MY

 


Hier is 'n heerlike tema - Alles oor MY!

Laai al die elemente hier af:

Alles oor MY Info

Tema Plakkaat

Storie: Dawid & Goliat

Dis hoe ek lyk

Werkkaart: Ek is uniek

Liedjie: Jy is n Tempel

Maak 'n Mannetjie

My gunstelinge

Weeklikse Lesplan

Wednesday, November 6, 2024

Friday, August 9, 2024

Soek die Driehoek!!

 


Kom ons kyk of jy nou weet hoe lyk die driehoek.... Soek die Driehoek in hierdie prettige werkkaart!

Laai dit hier af: Soek die Driehoek