Oefen visuele vermoens met hierdie lekker speletjie!
Laai dit hier af: Pasmaats
Noudat ons geleer het van die syfer 3, kom ons leer hoe om die syfer te skryf.
Kry die werkkaart hier: Leer Skryf 3
Noudat ons alles van die hartjie ken, kom ons kyk of ons die hartjie kan vind tussen klomp ander vorms.
Kry die werkkaart hier: Soek Hartjie
Kom ons ontdek vorms - Hartjie!
Hierdie prettige werkkaart maak dit lekker om te leer van hierdie vorm.
Kry dit hier: Ontdek Hartjie
Kom ons ontdek somme!
In hierdie lekker werkkaart ontdek ons somme - ons leer hoe dit werk en hoe om dit te gebruik.
Kry dit hier: Ontdek Somme - 1
Leer om die letters te skryf!
Leer nou hoe om "c" te skryf.
Laai die werkkaart hier af: Leer Skryf "c"
Kom ons leer 'n nuwe woord! Hierdie keer leer ons die woord: BAL