Print, knip en lamineer hierdie oulike muurplakkate om klanke te verduidelik, en dit makliker te maak om te leer.
Laai die muurplakkate hier af: Muurplakkate: Klanke
Print, knip en lamineer hierdie oulike muurplakkate om klanke te verduidelik, en dit makliker te maak om te leer.
Laai die muurplakkate hier af: Muurplakkate: Klanke
Hier is die muurplakkate vir die dae van die week!
Print, lamineer en plak teen die muur!
Laai dit hier af: Dae van die Week Muurplakkate
Leer om die letters te skryf!
Leer nou hoe om "b" te skryf.
Laai die werkkaart hier af: Leer Skryf "b"
Hier is die muurplakkaat vir die alfabet.
Print, lamineer en plak teen die muur!
Laai dit hier af: Alfabet Muurplakkate
Leer om die letters te skryf!
Leer nou hoe om "A" te skryf.
Laai die werkkaart hier af: Leer Skryf "a"